Here are some of the older buildings around York Street and Princess Royal Drive in old historic downtown Albany.
a weblog of whereabouts & interests, since 2010
Here are some of the older buildings around York Street and Princess Royal Drive in old historic downtown Albany.
Hallo Willem
Ma het vandag hier by ons strandhuis in Boggomsbaai geland en sy stuur kersgroete aan julle en Krisjan en familie.Geniet julle reis ? Lyk baie interessant
Was julle al op Rotnest eiland naby Perth?
Martin C
hallo Martin –
Ons was al op Rotnest eiland, ja. Die strande daar is baie mooi. Ek is bly Ma het by julle aangekom vir Kersfees. As ons haar nie by julle in die hande kry nie (ek dink ek het julle telefoonnommer), sal ons haar by die woonstel in die hande kry ‘n paar dae later!
Geseende Kersfees vir julle almal daar ook.
Willem