Stellenbosch is South Africa’s second oldest European settlement (after Cape Town), founded in 1679 by then-Governor of the Cape, Simon van der Stel. Stellenbosch means ‘(Van der) Stel’s Forest. Stellenbosch University was founded in 1866. Its logo has a little oak leaf in it, a nod to the nickname for Stellenbosch, ‘City of Oaks’.
Hallo Willem, Hoop jy het lekker gekuier, Marelu en kie is reeds terug in Engeland. Dit was goed om jou te sien en n a v die foto’s wat jy geneem het, het jy seker “padkos” vir die dae wanneer jy na SA verlang. Mooi bly en voorspoed en ek hoop jy kom veilig tuis. xxx
hallo tannie Adre! Ek sien nou eers hierdie boodskappie raak. Dit was baie lekker om julle te sien. (Ons het nagereg vir twee etes gehad by my ma se woonstel met die melktert en soutpastei, baie dankie daarvoor ook). Ja, ek geniet dit regtig om rond te loop en foto’s te neem; kry net gewoonlik nie genoeg kans daarvoor na my sin nie! liefde, Willem