I’m just back from the cafeteria where we had our first lunch, and what an experience! I ended up with (clockwise on the photo) steamed rice, beef and beans, spicy chicken and green peppers, bean sprouts-corn-red chili peppers (do not bite!), orange juice drink. All were delicious. No forks or spoons to (ch)eat with. I will have to learn to use chopsticks.
Hallo Willem, Ek lees tog te lekker aan jou briewe. Dis baie interessant en die kos bly een van die grootste uitdagings in daardie dele van die wêreld maar ‘n heerlike avontuur! Die werk sal in elkgeval sy eiesoortige uitdagings bring. Hopelik sal daar genoeg tyd wees om te reis terwyl jy daar werk. Tannie Oenie en Jeanette en Monique kom volgende week vir ‘n paar dae vir ons kuier en ek het jou ouers genooi om dan hier te kom eet en dan sal die Aldriche almal saam wees. Mooi bly en voorspoed